Successfully reported
+21

Jungnickel Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Park Road, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jungnickel Guesthouse bied gastekamers en is in Kimberley geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby verskeie sakegeriewe en besienswaardighede in die dorp.

Verblyf by Jungnickel Gastehuis bestaan uit 19 kamers oor 2 persele wat individueel versier is. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf enkelbeddens, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer.

Ons het 7 en suite-kamers by die hoofhuis en veilige parkeerplek. Vir die korporatiewe reisiger is daar 'n klein konferensielokaal wat gehuur kan word vir sakevergaderings of intieme funksies.

Die tweede perseel 400 m af in Parkstraat vanaf die hoofhuis beskik oor 12 en suite-kamers, 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Jungnickel Guesthouse is op die historiese Belgrave-wandelpad geleë. Die gastehuis is stapafstand vanaf Kimberley Provinsiale Hospitaal, Mediclinic, Medicross Daghospitaal, Kim Med, verskeie restaurante en museums. Die gastehuis is ook om die draai van 'n openbare swembad geleë; 1,5 km vanaf De Beers Myn, en 2,7 km vanaf Die Groot Gat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elmarie H
Saam met lewensmaat
5.0
Sorgvry en heerlik! Altyd 'n plesier om by julle te bly. Vriendelike, hulpvaardige, lekker mense!
Feb 2025
Robyn S
Saam met lewensmaat
5.0
Had everything we needed for a restful overnight stay. Very comfortable and convenient overnight stay in well-appointed accommodation i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Tasneem K
5.0
Friendly awesome stay. Awesome service, pool and breakfast a real treat. Place was clean, beds comfortable and the friendliness was rea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Robyn S
Saam met lewensmaat
4.8
A great place for a stopover in Kimberley. We asked for and got the same room as last time, which was really accommodating. The room ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Nikita R
Saam met lewensmaat
4.8
Rus plek vir die aand na 'n lang dag se ry. Ons het 'n goeie nagrus gehad. Die aircon het glad nie koud gemaak nie en het begin lek, en die fan het ge...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 24 Park Road, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Jungnickel Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Park Road, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5595812f7389478611ef0ef11a2af52c031ce93a7b3987acb4ec0efc953088d392f8b9ad7c90ff16df46f4b2422ef9a4f1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 24 Park Road Belgravia 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.74385 24.77215
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang