Successfully reported
+26

Juntos @ 891

  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Boundary Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Juntos @ 891 is 'n ruim selfsorghuis in die lieflike kusdorpie Pringlebaai. Die huis is ideaal vir 'n rustige wegbreek saam met familie of 'n groep vriende, en dit is 'n kort entjie se stap na die hoofswemstrand en die dorpie CBD.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die huis maak gebruik van gasgeisers om te verseker dat daar altyd warm water is.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 10 en 'n gemaklike sitkamer, 'n binnebraai en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis, onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Die stapeldeure maak oop op 'n ruim dek met buitemeubels, 'n KolKol-houtvuurbad en 'n Weber-braai. Die huis spog ook met 'n tweede vermaakarea met 'n pooltafel. Vir diegene wat van die strand af terugkeer, is 'n buitestort beskikbaar. 

Boonop het die huis 'n alarmstelsel sowel as 'n UPS om die alarm, Wi-Fi en TV aan te hou in geval van kragonderbrekings/'normale beurtkrag'. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lynne E
Gesin met klein kinders
5.0
Absolute bliss. Lindie was so warm and welcoming. Our stay was incredible. The house is centrally located to both the beach and ameniti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Feruschke F
Saam met vriende
5.0
Lieflik, gemaklik en lekker! Juntos @891, is 'n lieflike plekkie. Dit was lekker rustig en veilig. Ek sal enigeen aanbeveel om daar te gaan kuier.
Sep 2025
Lauren S
Gesin met klein kinders
5.0
Breathtaking. Our stay was absolutely fantastic and I loved the vibe of the house. Also, the owners are very chilled and I really loved...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Kurt K
Saam met lewensmaat
5.0
Was lovely. It was a lovely stay, enjoyed the house and its amenities. Braaied, used the hot tub, was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Ronald S
Gesin met tieners
5.0
Very relaxed. The stay was very relaxed even if the weather was not nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 44 Boundary Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Juntos @ 891 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Boundary Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd08119594f45da3dba5a06f19da9667e634779fc626bfc4fd7c6db703c5491e618830c52c94e4779481f6c33fe3a84488b2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 10) 42 5 1 5 44 Boundary Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.348743 18.8292945
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang