Successfully reported

Just-a-bed- Stone Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Aletta R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Gemaklik en warm. Geslaap. Baie lekker. Naby lekker eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Baie oulike plekkie, baie lekker gebly. Baie lekker, dankie. Vinnige en maklike bespreking van die plek en baie lekker en gemaklik gebly vir die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaaiman S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie besonders. Huisie vol karakter, kan 'n geskiedenis vertel. Ons gasvrou het ons baie vriendelik en geduldig kom red toe ons ons per ongeluk binne die huisie toegesluit het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marliese M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Exceeded all expectations, just wonderful! Beautiful old, spacious house with an even more spacious garage, perfect for being able to open vehicle doors whilst packing and unpacking. Antique furniture and wooden floors add to the charm of this overnight stay. The host was superbly communicative, providing us with easy check-in procedures and recommendations for dinner options. A most wonderful restaurant called Hello You is situated a mere 200m walking distance from the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudie
Just-a-bed- Stone Cottage
Hallo Marliese, thank you so much for the review. We are so happy that you enjoyed your stay with us!

Rouvé H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

The cottage was neat and well kitted out. Perfect for a short stay. The cottage was neat and well kitted out. Perfect for a short stay. The host is also very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Baie lekker. Huis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tinus K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Vir 'n vinnige oornag, was die plekkie puik. Sal vir 'n langer kuier ook werk! Ons het baie lekker gebly. Baie mooi huis. Die mense in die strate wat geraas het, is nie julle skuld nie. Die WiFi was net vir 'n rukkie beskikbaar, maar darem! Baie dankie vir 'n baie goeie ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.6
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Gerieflik en goed geleë. Kamer baie gerieflik met lugversorger.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marieta P
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Baie goeie diens en baie professioneel. Dankie vir 'n baie aangename verblyf! Alles was baie skoon en netjies gewees; baie dankie. Dit was goeie waarde vir geld en ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Claudie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 94

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3456e34e88106426b8a372c2f466014c19a27769e0165e243b2cb33974d1f0967a613793140145b657cc47615eb96f506f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 77 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.252036755 24.531855661971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang