Just-a-bed- Stone Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Just-a-bed Stone Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat gemaklike selfsorgverblyf in Graaff-Reinet bied. Met sy sentrale ligging naby uitstekende restaurante en oulike winkels in die omgewing, is hierdie eiendom die ideale keuse vir gesinne wat 'n toevlugsoord in die platteland soek.
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer is toegerus met lugversorging. Daar is ook 'n slim-TV en WiFi. Gebruik gerus u eie aanmeldbesonderhede vir Netflix of DStv.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Die leefarea het 'n eetkamertafel vir 4 en 'n gemaklike rusbank. Gaste kan gebruik maak van die veilige parkering wat in 'n enkelmotorhuis beskikbaar is. Alternatiewelik sal gaste van straatparkering gebruik moet maak.
Gaste het verskeie besienswaardighede en aktiwiteite om van te kies, insluitend wandelings deur die dorp, stap, museums, historiese plekke en natuurreservate.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Claudie Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 94
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 77 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Just-a-bed- Stone Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Cradock Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang