Just Rest
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Hoge Close, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 460 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Just Rest is in Paternoster geleë en ideaal vir wittebroodpaartjies. Hierdie romantiese kothuis is pragtig ingerig en net 100 m van die strand af.
Dit kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en dubbelwasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en toonbank met 4 stoele. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv. WiFi is beskikbaar.
Buite op die onderdakstoep is daar buitemeubels waar gaste kan sit en ontspan. Parkeerplek op die perseel word voorsien. Lieflike uitsigte kan vanaf die patio, leefarea en slaapkamer bewonder word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1906
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 2 Hoge Close, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Just Rest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Hoge Close, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang