JZ Stay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Langeberg Drive, Elandsrand, Brits, 0250, Noordwes
- Vanaf R790 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
JZ Stay is 'n woonstel in die lowerryke voorstad Elandsrand, 'n woonbuurt van Brits. Dit is langs die eienaar se eiendom geleë, maar bly privaat met sy eie ingang. Dit is 'n ideale opsie vir oornag- of sakereisigers, sowel as vakansiegangers wat rustige akkommodasie soek.
Hierdie oopplan-eenheid, met sy eie privaat ingang, kan tot 3 gaste akkommodeer en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Bykomende driekwartbed is beskikbaar in die leefarea. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, stoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Hout-eetkamertafel is ook beskikbaar. Vir gaste se vermaak word 'n TV met gratis WiFi in die eenheid voorsien.
Veilige parkering is beskikbaar vir 'n klein voertuig. Die eenheid se ligging is naby winkels, restaurante en besienswaardighede in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Judy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 45 Langeberg Drive, Elandsrand, Brits, 0250, Noordwes
- Gaste dink JZ Stay het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Langeberg Drive, Elandsrand, Brits, 0250, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang