Successfully reported
+15

Kaaimans Holiday Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna Road, Kaaimans, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kaaimans Holiday Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, op 'n gedeelde perseel op 'n privaat 39 hektaar-landgoed in Kaaimans, tussen Wildernis en Victoriabaai. Op die perseel is die ikoniese Kaaimans-waterval en die verblyf bied toegang tot besienswaardighede, wat dit 'n ideale wegbreek in die hartjie van die Tuinroete maak.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied berg- en see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n aparte toilet met 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met sitplek en 'n slaapbank. Daar is ook 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en onbeperkte WiFi.

Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met sitplek vir 6 gaste, 'n draagbare braai en asemrowende uitsigte op die Outeniekwaberge en oor die see. Die verblyf bied ook veilige parkeerplek op die perseel en geleenthede vir voëlkyk, insluitend visarende en Knysna Loeries.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Carene Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Knysna Road, Kaaimans, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna Road, Kaaimans, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd253847325607cb80ca5fabfedf1978f0814c3d1febfcd412c26c87b9cee218dbe06909f677faf82d2be4b4759c365e460b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) Knysna Road Kaaimans 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.991397365616 22.54309813988
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang