Successfully reported

Kaalvoet Koppies Oord

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Riaan C
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Lekker plek vir kinders om te speel. Karin het my sommer gou geskuif na die lekkerste staanplek. Heelwat bokkies en dassies op die terrein. Baie speelplek vir kinders en 'n groot swembad. Die terrein is besonder netjies. Lekker gekamp. Dis altyd 'n goeie teken as daar 2-ply toiletpapier in die badkamers is .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ontspannend, rustig. Baie, baie lekker. Wou nie huis toe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bets J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig, stil en goed vir die siel. Pragtige rustige plek. Naweek was alles wat ons voor gehoop het. Dankie, vir jou vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantamagories lekker! Was absoluut 'n heerlike kampweek. Rustig, ablusie netjies. Kampterrein word baie mooi instandgehou. Die bokkies te dierbaar vir woorde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Special place. Lovely 2 nights away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Millie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2025

Baie goeie ligging om al die plekkies om Brits te besigtig. Ambiance skoon en netjies. Baie goeie ligging om al die plekkies om Brits te besigtig. Ambiance skoon en netjies, dalk bietjie min sou die oord vol bespreek wees, maar vir ons min kampers was dit voldoende. Vriendelik, aangename ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cecile T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie mooi en netjiese oord. Ligging was perfek aangesien ons kinders by Wagpos aan 'n sportbyeenkoms deelgeneem het. Baie netjies en mooi, was aangenaam verras. Stortgordyne by storte is net 'n bietjie van 'n probleem. Sal 'n solide deur verkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Wonderful, calming and a lot of activities. Calming place and a lot of things for my kids to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netjies rustig en goed vir die siel, dankie. Dit was 'n heerlike rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Lekker gebly en sal beslis weer so naak. Heerlik stil deur die week. Uitmuntend skoon en baie netjiese terrein.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 544
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 544
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 544
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Roodekopjes, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA959a7e07c7b64684c97952e32b7b02f9aaeb0d2c74f15108b5bcda4aeaaa95a7588087860d64f5ddc7ac2156684971994166?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R544 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 Farm Roodekopjes Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.614571702234 27.734062710312
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang