Successfully reported
+20

Kabashi Farm Cabin

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 42, Gemstone Road, Centurion Outlaying Area, 0210, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kabashi Farm Cabin is 'n sjiek, romantiese, selfsorg-houthuis in die Krokodilrivier-reservaat, 'n beskermde natuurbewaararea aan die buitewyke van Centurion. Dit is sowat 28 km vanaf Midrand en sowat 25 km vanaf Hartbeespoortdam en die ideale wegbreek vir gaste wat hul siel wil herlaai.

Die houthuis bied gemaklike slaapplek aan 2 volwassenes. Die oopplan-uitleg beskik oor 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eetgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n Afrika-lapa met braai- en eetgeriewe. Die houtvuur-warmbad bied heerlike, romantiese ontspanning, met 'n wonderlike uitsig op die Magaliesbergreeks. Die sonsondergang hier is werklik spesiaal. Onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien.

Kabashi Farm Cabin is die ideale wegbreek vir gaste op soek na rustigheid, en kalmte. Gaste het toegang tot wandelpaadjies, voëlkyk, bosveld en grasvlaktes.
Daar is ook wonderlike bergfietspaaie vir gaste wat dit graag wil verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Portion 42, Gemstone Road, Centurion Outlaying Area, 0210, Gauteng
  • Gaste dink Kabashi Farm Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 42, Gemstone Road, Centurion Outlaying Area, 0210, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45f23596e524bc7cdf3f4030b8e9d784ae0676246be352d384421fa9eeb09dacfe44a71ed632f4c5c2b429969663843cc8e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Portion 42, Gemstone Road Centurion Outlaying Area 0210 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.870238192311 27.959140927202
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang