Successfully reported
+58

Kabeljauws

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
    12 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Kabeljauws Road, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R9 000 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Kabeljauws is 'n pragtig ingerigte selfsorg-vakansiehuis reg op die oseaanfront in Kabeljous, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde kusdorp kan verken en geniet.

Hierdie dubbelverdiepinghuis kan tot 12 volwassenes en 4 kinders akkommodeer en bestaan uit 6 slaapkamers, 5 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Vier van die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte bed, met twee van hierdie slaapkamers wat toegang het tot en suite-badkamers met 'n stort. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n oopplan-gesinsvleuel wat ingerig is met 'n koningingrootte bed, 2 enkelbeddens en 2 stapelbeddens slegs vir kinders. Die oorblywende badkamer is slegs ingerig met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan direkte toegang tot die strand geniet, 'n ruim buitepatio met buitesitplek, ongerepte uitsigte oor die see en braaigeriewe. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Aktiwiteite in die omgewing sluit in fietsry, swem, visvang, kajakvaart en staande roei-plankry.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 6 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

8

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 37 Kabeljauws Road, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 000
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R 9 000
per nag (plek vir 16)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
    12 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Kabeljauws Road, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a1a05c8670d588ee9508b49ac440e262ed6e0c87d9f676bbc4257f52bacbd7f63a4b7acb527543347c12fe78a190d0cf152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag (plek vir 16) 37 Kabeljauws Road Kabeljous 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0110753 24.9296466

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang