Kabeljoe
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Kus Road, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kabeljoe is in Gouritzmond geleë en is 30 meter van die see af, met asemrowende uitsigte oor die golwe wat teen die strand breek, met 'n groot stoep (veranda) perfek vir walvis- en dolfynkyk.
Hierdie huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, lugbraaier en oond. Alle kombuisgereedskap is beskikbaar. Die oopplan-sitkamer het 'n binnebraai sowel as 'n TV. Daar is 'n ingeslote agterplaas waar kinders veilig kan speel.
Doendinge in die omgewing sluit in visvang, kajakvaart, waterparke en walviskyk, en gaste kan die Gondwana-wildreservaat verken. Hierdie eiendom is naby die swembad, strand, rotse en seefront.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 39 Kus Road, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Kabeljoe het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Kus Road, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang