Successfully reported
+56

Kadudu Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Kromhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kadudu Guest House is in die stil woonbuurt Kathu in die Noord-Kaap geleë en is 'n ideale oornagbestemming vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die gastehuis bied verblyf in 9 modern versierde kamers, elk met 'n privaat ingang. Die slaapkamers is toegerus met óf 'n dubbel-, driekwart-, enkel- óf 'n superkoninggrootte-bed. Al die kamers beskik oor lugversorging, TV's met sekere DStv-kanale, ingeboude kasruimtes, 'n studeertafel met 'n stoel en 'n koffie- en teemaakstasie. Daar is 3 kamers met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n ketel, yskassie, mikrogolfoond en 'n induksiestoof.

Die eetkamer is volledig gemeubileer en bied gerieflike slaapplek vir 21 gaste. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike gaste-area met 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.

’n Kragopwekker voorsien die hele perseel van krag tydens beurtkrag.

Die eiendom is binne 'n radius van 4 km vanaf Sishen Gholf- en Buiteklub en 'n verskeidenheid winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nick V
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gebly. Sal weer daar gaan bly as ek soontoe gaan. Het baie lekker gebly. Baie stil en rustig. Was hartlik ontvang.
Sep 2025
Zaan M
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende waarde vir geld, vriendelike personeel en veilige blyplek! Heerlike, rustige woonplekkie, veilige omgewing. Baie mooi, skoon, gerieflik en...
Sien meer
Okt 2024
Marius K
Saam met vriende
5.0
Rustig. Die verblyf was baie gemaklik. Toegang tot die verblyf is veilig en gerieflik.
Aug 2024
Jacqueline K
Besigheidsreis
5.0
Awesome. The guest house was a great place to rest and relax.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Martlie J
Saam met vriende
4.8
Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ontvangs was vriendelik en blyplek was netjies.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Willanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 39 Kromhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kadudu Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Kromhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7afb213923f7dcce9b89d7613ec914cee9848e9a1ddaa51ca53dc046c556999a52dfcae3aa957a7406261503fdfd6014c235?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 39 Kromhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.69436888586 23.048576695151
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang