Kafupi Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Olifant Drive 1388, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kafupi Cottage is in Marloth Park, 'n vakansiedorp in die noordooste van Suid-Afrika in die Mpumalanga-provinsie geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat uit die gewoel wil ontsnap en 'n ontspanne wegbreek wil geniet.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf en skottelgoedwasser.
Gaste kan wilde diere, soos koedoes, verskeie bokspesies, vlakvarke, kameelperde en sebras, vrylik tussen die huise sien rondloop. Die eiendom is stapafstand vanaf restaurante, winkels en ander gerief- of vermaakareas.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe, 'n plonspoel en gratis WiFi is alles beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Theo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Olifant Drive 1388, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Kafupi Cottage het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Olifant Drive 1388, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang