Kaia Tani Exclusive Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Boekenhout Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kaia Tani is 'n eksklusiewe gastehuis wat slegs 1 km vanaf die beroemde Krugerwildtuin geleë is.
Daar is 6 kamers wat elk individueel in 'n ware Afrika-styl versier is en beskik oor allerhande geriewe, 'n badkamer, TV, lugversorging, kluis, haardroër en japonne.
Bo en behalwe 'n sitkamer met 'n biblioteek is daar 'n ten volle gelisensieerde kroeg met 'n uitsig oor die rots-swembad. Koffie- en teemaakgeriewe is gratis beskikbaar onder die lapa. Veilige parkering word ook voorsien.
Ons bied wasgoeddienste aan ons gaste, lughawe-vervoer, reëlings vir masseerbehandelings, en ons sal jou bystaan met besprekings vir safari's en ander uitstappies.
Vir aandete kan jy deur ons kombuis onthaal word met 'n mengsel van Mediterreense- en Afrika-kookkuns.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 29 Boekenhout Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Kaia Tani Exclusive Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Boekenhout Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang