Successfully reported

KaiaMina at Hartenbos

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Phlip B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Absoluut die moeite werd om by KaiaMina te oornag. Sal beslis dit weer doen. Baie lekker gebly. Baie mooi en netjies ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harrison R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

It was lovely and peaceful to stay at Kaiamina at Hartenbos. It was lovely to stay at Kaiamina at Hartenbos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gg D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Salig. Baie rustige omgewing. Sal beslis weer daar bly, die keer langer. Baie oulike plekkie. Goed toegerus met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter-john E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Peaceful and comfy. Perfect stopover and it is very comfy. Adriaan welcomed us very warmly even after arriving late. I would 100% recommend KaiaMina to anyone looking to stay near Mossel Bay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Die geur van vars koffie en skoon linne laat jou sommer tuis voel. Perfek vir 'n stil wegbreek of 'n rustige nag - gerieflik, warm en met liefde ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
KaiaMina at Hartenbos
Baie dankie vir die terugvoer, Morné. Dit was ‘n plesier om julle hier te hê!

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekende verblyf. Die eenheid is goed toegerus en baie netjies. Die gasheer en gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
KaiaMina at Hartenbos
Baie dankie dat julle die moeite gedoen het om terugvoer te gee. Eersteklas gaste soos julle is KaiaMina se beste bate!

Mada R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Comfortable and enjoyable stay. Accommodation is very comfortable and clean. Hosts are very helpful and hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
KaiaMina at Hartenbos
Dankie vir die terugvoer, Mada. Dit was ‘n groot plesier om julle hier te hê!

Marita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtige, snoesige verblyf. Pragtige plekkie! Skoon en netjies! Dankie vir jou gasvryheid en vir die heerlike koffie en melktert!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
KaiaMina at Hartenbos
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was so 'n voorreg om julle hier te hê! Dankie ook vir julle verrassing! Sien uit na julle volgende kuier!

Ann L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie skoon, netjies en word elke keer met koffie en melktert bederf. Baie lekker gebly, is my 2de keer die jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
KaiaMina at Hartenbos
Baie dankie, Ann, dit was 'n voorreg om julle hier te hê!

Michael Richard W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker privaat. Dit was verskriklik lekker en stil gewees, ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmien
KaiaMina at Hartenbos
Baie dankie, julle was uitstekende gaste!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Essenhout Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkiD9vqxDvk7bneyZeAo0e4W1MtfbqueIeWD02tpw78g8yDP8eE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 84 Essenhout Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.122407833809 22.103274464607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang