The Kaiha
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tuna Street, Duinepark 990, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Kaiha is 'n ruim selfsorghuis vir tot 4 volwassenes en 4 kinders in Witsand, en is slegs 50 m van die strand en getypoel geleë.
Die dubbelverdiepinghuis met 'n gedeeltelike see-uitsig bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamers is op die eerste verdieping geleë en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet op die eerste verdieping, en 'n tweede badkamer met 'n stort en 'n toilet op die grondvloer. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die derde is gemeubileer met 2 enkelbeddens vir kinders. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar vir 2 kinders op die boonste vlak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n koffiemasjien, sowel as 'n skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en strykgeriewe is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en in die sitkamer ontspan.
'n Binne- en buitebraai-area is beskikbaar vir gebruik, en die huis het 'n speelkamer vir kinders. Let asseblief daarop dat Kaiha nie 'n motorhuis of oprit het nie, en parkering is beskikbaar vir 2 voertuie in die kompleks se parkeerterrein.
Witsand bied verskeie aktiwiteite, wat wissel van walviskyk tussen Mei en Oktober, swem, windsurf, rots- en branderplankry, diepseevisvang, snorkelen en meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Amoré van
Niekerk
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Tuna Street, Duinepark 990, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink The Kaiha het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tuna Street, Duinepark 990, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang