Successfully reported

Kairos Home

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Elsabe B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Comfortable, with x3 teens. Very welcoming, WiFi was working perfectly and the Netflix was just amazing, keeping the girls busy. Breakfast wow! A lot, so fresh and on point, thank you. P.S. hot water for everyone was a bonus!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Hi Elsabe We trust this communication finds you well. Thank you very much for your review. We are sincerely grateful. We are very glad that you enjoyed your stay with the facilities and our famous breakfast. You are very welcome to visit us again in future. Kind regards and best wishes The Kairos Home team

Phil M
1 nag
5.0
Apr 2025

Voldoen aan al ons behoeftes. Baie lekker, rustig gebly. Ons het baie lekker gebly. Alles skoon en netjies en alle onderhoud op datum. Baie dankie vir die moeite wat julle insit en die behoefte verstaan van julle gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Hi Phil. Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel. Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar. Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en dat julle by ons gebly het. Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek. Beste groete en wense, die Kairos Home span

Chanel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Good. Ek had a good stay. Peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Hi Chanel. Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel. Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar. Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het en rustigheid beleef het. Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek. Beste groete en wense, die Kairos Home span

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Hi Ronell. We trust this communication finds you well. Thank you very much for your review. We are sincerely grateful. You are very welcome to visit us again in future. Kind regards and best wishes, The Kairos Home team

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Hi Derick Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel. Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar. Soos met ons gesprek met jou oor jou resensie, was die eenheid geadverteer as 'n kamer met 'n basiese kombuis met 'n ketel, mikrogolfoond, yskas en eetgerei. Ons het wel 2 slaapkamer eenhede wat ideaal is vir as julle in 'n selfsorg eenheid met 'n ten volle toegeruste kombuis belangstel. Julle is welkom om weer by ons in die toekoms te bly. Beste groete en wense Die Kairos Home span

André C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gerieflik en uitstekende diens. Verblyf baie lekker, aangenaam verras en sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Hi André. Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel. Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar. Ons is baie bly om te hoor dat julle baie lekker gebly het en ons sal aanbeveel. Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek. Beste groete en wense, die Kairos Home span

Elize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Was aangenaam verras met die grootte van die plek. Ja, my verblyf was aangenaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Hi Elize Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel. Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar. Ons is baie bly om te hoor dat jy verras was met die grootte van ons eenhede en dat jy 'n aangename verblyf geniet het. Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek. Beste groete en wense Die Kairos Home span

Eugene P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Fantastical. Very nice and would recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Hi Eugene. We trust this communication finds you well. Thank you very much for your review. We are sincerely grateful. We are very glad that you enjoyed your stay and that you would recommend our establishment to anyone. You are very welcome to visit us again in future. Kind regards and best wishes, The Kairos Home team

Mike V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Good stay. Very comfortable. Neat, clean and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Hi Mike We trust this communication finds you well. Thank you very much for your review... we are sincerely grateful. We are very glad that you had a comfortable stay in our clean and neat unit. You are very welcome to visit us again in future. Kind regards and best wishes The Kairos Home team

Gerda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige verblyf en baie rustig! Baie rustig en goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan en Dawine
Kairos Home
Hi Gerda Ons vertrou die kommunikasie vind jou wel. Baie dankie vir jou resensie, ons is opreg dankbaar. Ons is baie bly om te hoor dat jy ons rustige en goeie ligging geniet het. Julle is welkom om ons weer in die toekoms te besoek. Beste groete en wense Die Kairos Home span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan en Dawine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Hexrivier Street, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjZGQ5ZTAyLTBlNjYtNDg1ZC1iNDM4LWFlZmVlMGI0OTdjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 9 Hexrivier Street Aerorand 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.803509289807 29.445167110451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang