Kairos Home
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 9 Hexrivier Street, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Kairos Home bied selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt in die dorpie Middelburg, Mpumalanga. Dit het ook 'n pragtige tuin om in te ontspan.
Die verblyf bestaan uit 7 aparte eenhede. Drie van die vrystaande eenhede bestaan elk uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat ingang. Die vierde eenheid het 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n kombuisie. Drie van die eenhede het slaapplek vir 2 persone en het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en toebehore word voorsien. Die eenhede het elk lugversorging, privaat ingange, 'n platskerm-TV, eksklusiewe DSTV en waaiers.
Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, swembad, gratis WiFi en onderdakparkeerplek op die perseel in.
Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, voetslaan, fietsry, 4x4-roetes, wildritte, gholf en bergfietsry in.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johan en Dawine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 9 Hexrivier Street, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- Gaste dink Kairos Home het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 9 Hexrivier Street, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang