Successfully reported
+58

Kairos Home

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Hexrivier Street, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kairos Home bied verblyf in 'n stil en veilige woonbuurt in Middelburg, Mpumalanga. Dit het ook 'n pragtige tuin om in te ontspan.

Ons het 7 aparte eenhede. Drie eenhede bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die vierde eenheid het 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n kombuisie. Drie eenhede bied slaapplek aan vir 2 persoon met 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas, ketel en eetgerei. Elke eenheid het 'n privaat ingange, lugversorging, 'n platskerm-TV met eksklusiewe DStv en waaiers.

Kairos Home het ook 'n braai-area, swembad, gratis WiFi, en onderdakparkeerplek.

Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, voetslaan, fietsry, 4x4, wildritte, gholf, en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elsabe B
Gesin met tieners
5.0
Comfortable, with x3 teens. Very welcoming, WiFi was working perfectly and the Netflix was just amazing, keeping the girls busy. Breakf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Phil M
5.0
Voldoen aan al ons behoeftes. Baie lekker, rustig gebly. Ons het baie lekker gebly. Alles skoon en netjies en alle onderhoud op datum. Baie dankie vir...
Sien meer
Apr 2025
Chanel V
Gesin met klein kinders
5.0
Good. Ek had a good stay. Peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
André C
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en uitstekende diens. Verblyf baie lekker, aangenaam verras en sal aanbeveel.
Des 2024
Elize S
Gesin met klein kinders
5.0
Was aangenaam verras met die grootte van die plek. Ja, my verblyf was aangenaam gewees.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan en Dawine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 9 Hexrivier Street, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Gaste dink Kairos Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 130
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Hexrivier Street, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjZGQ5ZTAyLTBlNjYtNDg1ZC1iNDM4LWFlZmVlMGI0OTdjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 9 Hexrivier Street Aerorand 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.803509289807 29.445167110451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang