Successfully reported

Kalahari @ Kathu Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Amanda W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Gerieflike, skoon en netjies met als wat jy nodig het. Heerlik gebly. Lieflike kamer, Ida is bitter vriendelik en dit is 'n rustige, skoon, gemaklike kamer. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Liewe Amanda Baie dankie vir die gradering, ons waardeer dit so baie. Dit is 'n voorreg om jou as gas te hê. Vriendelike groete

Riette D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Baie rustig en stil en het 'n welkome gevoel. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Baie lekker, rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Baie dankie vir die gradering. Dit was 'n voorreg om jou te kon ontmoet en hoop om weer te sien. Vriendelike groete

Carla J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig en lekker. Baie lekker, netjies en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Baie baie dankie vir die resensie. Dit was so lekker om julle te ontmoet en hoop om weer te sien. Vriendelike groete

Christo & Alet P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Keurige, netjiese en baie gerieflike akkommodasie. Baie vriendelik ontvang en heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Liewe tannie Alet Baie baie dankie dat julle hier gebly het, was so lekker om julle te kon ontmoet en hoop om vinnig weer te sien. Groete vir almal Ida

Sam E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Peaceful vibe. Best customer service we've received in a while. Friendly and helpful. Great location, peaceful with the view of the game farm in front of you. The rooms do have connecting doors, which could cause a bit of noise. However, we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Thank you so much for your kind words. We are very happy to hear that you had a great stay at our guesthouse and hope to see you again. Kind regards, Ida

Zander R
1 nag
5.0
Mrt 2024

Mooi, skoon, gemaklik en baie lekker. Baie mooi en skoon. Ek het 'n baie lekker tyd gehad en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Hi Baie dankie vir jou resensie, Zander. Dit word opreg waardeer. Dit was vir ons net so lekker om jou te ontmoet en ons hoop ons sien sommer gou weer. Vriendelike groete, Ida

Karien J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Uitstekende waarde vir geld. Lieflike skoon en gerieflike blyplek met 'n pragtige uitsig. Baie vriendelike en gasvrye ontvangs. Definitief waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Liewe Karien Baie dankie vir jou mooi woorde, dit word opreg waardeer. Dit was vir my net so lekker om jou te ontmoet en hoop ons sien sommer gou weer. Vriendelike groete Ida

Gerrit O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Rustig, skoon en netjies. Die eienaars was baie vriendelik. Die omgewing was lekker stil en daar was sonkrag, so beurtkrag het nie te veel gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Liewe Gerrit Baie dankie vir jou resensie. Ons is so bly om te hoor dat jy 'n goeie tyd hier gehad het. Hoop om jou gou weer te sien Vriendelike groete Ida

Maretha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Peaceful and relaxed. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Thank you so much. It was wonderful meeting you, and I hope you had a wonderful holiday. Kind regards

Pierre C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Baie goeie en vriendelike verblyf in Kathu. Baie mooi en skoon. Die verblyf was perfek vir 'n oorbly in Kathu. Baie vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ida
Kalahari @ Kathu Gastehuis
Baie dankie vir die resensie. Was 'n voorreg om julle te ontmoet en hoop om weer te sien. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 12 Loerie Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80ba0a9ffb6d7c88afc2b8db7f220cdbc3e78d212b522a957cd6dd172c9e64d5ed46a207a980c2ac153531ce5eadce11a49c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 12 Loerie Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -27.68154 23.04582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang