Successfully reported
+48

Kalahari @ Kathu Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 12 Loerie Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kalahari @ Kathu Gastehuis bied gerieflike kamers vir besoekers wat Upington, Postmasburg, Kathu, Hotazel, Kuruman en Kimberley wil verken.

Dié gastehuis het 3 kamers met privaat ingange. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Een van die badkamers het 'n bad en stort. Verder is elke kamer toegerus met lugversorging, 'n TV met DStv, WiFi-toegang, en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak behalwe Sondae en ontbyt en tuisgemaakte aandetes is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.

Kalahari @ Kathu Gastehuis het 'n uitsig oor die Kalahari Gholf en Jaglandgoed so gaste kan die koedoes en gemsbokke in die skemer dophou.

Gaan maak gerus 'n draai by Wonderwerkgrot, Boesmansgat en die Moffat Sendingstasie. Daar is ook heelwat 4x4-roetes in die omgewing.

Die eiendom maak van sonkrag gebruik wat ondersteuning tydens beurtkrag bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Amanda W
Besigheidsreis
5.0
Gerieflike, skoon en netjies met als wat jy nodig het. Heerlik gebly. Lieflike kamer, Ida is bitter vriendelik en dit is 'n rustige, skoon, gemaklike ...
Sien meer
Des 2024
Riette D
Besigheidsreis
5.0
Baie rustig en stil en het 'n welkome gevoel. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Baie lekker, rustig en stil.
Jul 2024
Carla J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en lekker. Baie lekker, netjies en stil.
Mei 2024
Zander R
5.0
Mooi, skoon, gemaklik en baie lekker. Baie mooi en skoon. Ek het 'n baie lekker tyd gehad en baie lekker gebly.
Mrt 2024
Karien J
Besigheidsreis
5.0
Uitstekende waarde vir geld. Lieflike skoon en gerieflike blyplek met 'n pragtige uitsig. Baie vriendelike en gasvrye ontvangs. Definitief waarde vir ...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 12 Loerie Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kalahari @ Kathu Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 12 Loerie Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80ba0a9ffb6d7c88afc2b8db7f220cdbc3e78d212b522a957cd6dd172c9e64d5ed46a207a980c2ac153531ce5eadce11a49c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 12 Loerie Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -27.68154 23.04582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang