Successfully reported

Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Louisa C
1 nag
5.0
Sep 2025

Lekker. Ons het baie lekker gebly en die stilte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ek en my man het vir twee dae daar oorgestaan op pad Kgalagadi toe. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel en self weer daar oornag. Ons is baie vriendelik ontvang en verwelkom met heerlike roosterkoek. Geriewe is skoon en ons het baie tuis en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corinne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustige, intieme, netjies en skoon kampeerplekkie. Ons het heerlik gekamp. Alles was perfek skoon, netjies en veilig. Rene het elke middag ingeloer, hoor of alles reg is. Ons het 4 aande daar gekamp, en daagliks ingery na Kgalagadi, dis bietjie ver, maar die moeite werd. Kan die plekkie met liefde aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Die gasvrou stap die ekstra myl vir haar besoekers, en dit maak die kuier heerlik. Die fasiliteit is skoon, netjies en word baie goed onderhou. Dit was 'n heerlike ervaring gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bob L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Better than expected and to be recommended. Tranquil and comfortable campsite with easy interaction with our hostess. Received a welcoming serving of roosterbrood on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Paula L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Ons het saam ons 3 seuns oornag. Die kampgeriewe is baie netjies en mooi uiteengesit. Rene, die eienaarres, was vreeslik behulpsaam en het ons baie mooi bygestaan met besprekings wat verkeerd beplan was. Uitstekend! Sal hul beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexca D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2024

Goeie kamplek vir een nag se oorslaap. Vriendelike ontvangs. Storte te klein vir volwassenes. Grasperk kan gesny word waar jy kamp.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chris S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantasties, rustig, mooi. Baie mooi plek, sal vir seker weer daar oorslaap, alle geriewe werk perfek, gasvrou baie vriendelik, ons selfs bederf met roosterkoeke wat baie lekker was, top kampplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Goeiedag Ignatius. Baie dankie vir jou resensie en terugvoer. Word opreg wardeer. Dit was ons plesier dat jy en jou familie hier by ons gebly het. Glo ons sal mekaar weer in die nabye toekoms sien. Mooi loop. Kalahari Groete René en Tobie

Allen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

A very pleasant guesthouse. An excellent braai area and very conveniently situated for travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Good day Allan. Thank you for your valued review and feedback. Much appreciated. It was our pleasure having you staying here. Hope to see you guys again in the near future. Take care. Kalahari Greetings René and Tobie

Carien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie netjies en skoon en opregte Kalahari-gasvryheid. Kamppeerplek is netjies en op gras. Eie ablusiegeriewe per kamppeerplek wat skoon en netjies is. Rene is gasvry en het vir ons elkeen 'n roosterkoek gegee met aankoms. Sal vir seker weer hier kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Kalahari Camelthorn Camping and Guesthouse
Goeie dag Carien. Dankie vir jou resensie en terugvoer. Wardeer opreg. Dit was vir ons n voorreg dat julle by ons gekamp het. Was lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien mekaar weer in die nabye toekoms. Mooi loop. Kalahari Groete René en Tobie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 115 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 Vaal Kameel Street, Askham, 8814, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA565eff3ef3063acc27ca31adbc0ff59294034b53168cd2bd2880fc7187393f27fd1f89046c3bcb63e2735eddd088c18f3b76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 95 Vaal Kameel Street Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.981494314158 20.782054969575
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang