Successfully reported
+60

Kalahari Erfenis

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R31, Farm Kalahari Erfenis Portion 1, Hotazel, 8490, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 213 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kalahari Erfenis is 'n luukse safari-lodge in die hartjie van die Kalahari, naby Hotazel in die Noord-Kaap. Dié plaas is die perfekte oornagplek vir gaste op pad na die Kgalagadi-oorgrenspark en Tlokwenggrensbeheer vir Botswana. Dit is ook ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige safari-vakansie.

Verblyf word in 3 verskillende soorte eenhede gebied. Gaste kan tussen 4 luukse kamers, 5 luukse tente en 2 selfsorgeenhede kies. Elke eenheid het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, privaat badkamer, linne en handdoeke, asook braaigeriewe.

Aktiwiteite sluit begeleide veldstaptogte, voëlkyk en sonsondergang-wildritte in en daar is ook konferensiegeriewe. Die plaas streef daarna om 'n onverbeterlike safari-ervaring te bied waar gaste die natuurskoon van die Kalahari kan verken en geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wendy C
Saam met vriende
5.0
Oasis. Beautiful setting and the staff went above and beyond to ensure we were comfortable and enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Corné B
Saam met lewensmaat
5.0
Hulle sien ons beslis weer! Dit was besonders. Die diens was onverbeterlik. Dis 'n pragtige plek!
Sep 2025
Herman L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Heerlik gebly hier.
Jul 2025
Corrie K
Saam met lewensmaat
5.0
Juweel in die Kalahari. Absoluut fantastiese plek in die Kalahari, sterk aanbeveel.
Feb 2025
Tim B
5.0
Pleasant and relaxing. Very pleasant. The venue not only looks great but also comes with excellent service and very tasty meals at a fa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elske Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R31, Farm Kalahari Erfenis Portion 1, Hotazel, 8490, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Erfenis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 213
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 213
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 213
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R31, Farm Kalahari Erfenis Portion 1, Hotazel, 8490, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81411201a31d87afdfe8b4c14c41e818c8ebb8d7fad73d3b58cbd38d78fe24f5f297c8b106dd6a78f4b0cc1df4435402082d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 213 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 R31 Farm Kalahari Erfenis Portion 1 8490 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.0758172 22.9797059
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang