Successfully reported
+10

Kalahari Farmstall

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemsbokpan, Koes, Karas
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kalahari Farmstall bied selfsorgverblyf vir plaasverblyf. Die gasteplaas is 14 km vanaf die Mata Mata-grenspos, tussen Namibië en Suid-Afrika, geleë.

Verblyf by Kalahari Farmstall beskik oor 7 gastekamers en 2 kampeerplekke. Die gastekamers is toegerus met 2 of 4 enkelbeddens, en elke chalet beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, 'n kombuisie, sy eie braaigeriewe en gratis WiFi. Die kampeerplekke deel ablusiegeriewe en elektriese punte, asook 'n warmwatersilinder wat met 'n donkiestelsel werk.

Geroosterde toebroodjies en koffie is beskikbaar vir ontbyt by die koffiewinkel, braaipakke is beskikbaar vir gaste se eie braai. Die gastehuis het ook 'n swembad, 'n braai-area en 'n koffiewinkel wat plaasprodukte en verskeie klein geskenkies verkoop.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Heinrich M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie interessante plek. Die eienaars is super vriendelik. N uitstekende oornagplek.
Jun 2025
Glen B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, dankie. Ja, baie lekker, alles was lekker.
Sep 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis die moeite werd om te oornag. Lekker rustige plaas atmosfeer met ruim netjese groot kamer.
Jun 2024
Marthinus J
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly, nice camping spots. Friendly people and a nice place to stay. Clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Mona M
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker gekuier. Baie gerieflik en skoon, en lekker beddens. Perfek vir 'n mens in die Kgalagadi ingaan. Net ongemaklike trappe om bagasie ens. op...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Gemsbokpan, Koes, Karas
  • Gaste dink Kalahari Farmstall het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemsbokpan, Koes, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbce778b321cd52b37b6e0405c8b393fe65a87ff94b87e1d10a7f1385f07ec01e89f2d7242fc8bf64f3e3a7bc9cf5fb46b367?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Gemsbokpan Koes Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.673222 19.895805
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang