Successfully reported
+74

Kalahari Guesthouse & Farmstall

Gastehuis
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Uitsig, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kalahari Guesthouse & Farmstall is net 50 km vanaf Upington in die hartjie van die Kalahari geleë.

Verblyf word gebied 3 individueel versierde gastekamers, 'n Boskamp en kampeerplekke.

Die gastekamers deel 'n gemeenskaplike leefarea en kombuis. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv-kanale en die kombuis is goed toegerus. Die kamers is geleë in 'n huis wat omring word deur 'n goedversorgde tuin met 'n swembad en 'n lapa-area met 'n braai.

Die boskamp bekend as die Uitsig is toegerus met 'n privaat badkamer, gemaklike beddens en 'n kookarea met eetgerei.

Die kampplek is langs die dam geleë en is heeltemal privaat en veilig. Daar is ablusiegeriewe en 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe.

Die dam op die plaas het 'n groot verskeidenheid voëlspesies en ideaal vir voëlliefhebbers. Daar is ook 'n staproete langs die dam met voëlkykpunte en 'n kano. Die Plaasstalletjie bied 'n verskeidenheid dinge, insluitend tuisgemaakte biltong, droëwors, konfyte, Kalahari-lamsvleis en geskenke vir oud en jonk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andre D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Lieflike kampplek langs 'n dam met pragtige koelte bome, skoon ablusie en vriendelike diens.
Jul 2025
Michelle K
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful stay, highly recommend. Wonderful stay, warm hospitality and friendly welcome by Vincent. We will definitely be back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Claire R
Saam met lewensmaat
5.0
We had a great stay! We had a peaceful overnight stopover on the way to Kgalagadi.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Marinda P
5.0
Perfekte oorbly-aand oppad Kgalagadi-toe. Alles in die Boskamp was perfek. Die gasheer en gasvrou het aan alles gedink. Vrou alleen was ek bang om daa...
Sien meer
Jun 2025
Elizabeth R
Saam met vriende
5.0
We would happily have stayed for longer. Hosts were welcoming. The guest house was furnished with great care. All needs were provided f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Uitsig, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Guesthouse & Farmstall het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Uitsig, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa86436a97cf792820ed59ec80d51ed2fb54cf2260ab5e0b7b458f973c69b00b32ddd30c3a1251b32091a63b151ac16b4d174?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Farm Uitsig Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.059719444444 21.02575
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang