Successfully reported
+10

Kalahari Hartsplek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 34 Kameeldoring Lane, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kalahari Hartsplek is aan die buitewyke van Askham Village geleë en bied bekoorlike selfsorgverblyf waar gaste kan ontspan. Die luukse Tsamma Suite grens aan 'n privaat huis wat onbewoon is, wat volledige privaatheid verseker. Die suite bied slaapplek vir 2 gaste.

Die oopplan-suite is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n instapstort, toilet, wasbak en 'n plafonverwarmer vir koue woestynaande, tesame met 'n reeks bykomende geriewe.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en 'n verskeidenheid glase. Gaste het ook toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 2. Die suite strek verder tot 2 privaat patio's, elk met 'n gemaklike dagbed, buitesitplek en bykomende eetkamertafels.

Gaste het toegang tot veilige parkering, sowel as 'n vuurput met braaigeriewe. 'n Bykomende buitestort met verfrissende koue boorgatwater is ook beskikbaar, saam met 'n aparte, antieke toilet. Die eiendom is die tuiste van 'n ou kameeldoringboom, omring deur 'n natuurlike tuin. Geleë in 'n stil deel van die dorp waar donkies en bokke vrylik rondloop, bied Hartsplek 'n rustige atmosfeer wat die siel voed.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 34 Kameeldoring Lane, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Hartsplek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 34 Kameeldoring Lane, Askham, 8814, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f606d4e3b1ffbf1b2504a3df72272b15f1f3587c83179d00eb8756738125c95f13a16b62470058eb55ef0923ff80295cf6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 34 Kameeldoring Lane Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -26.981788907383 20.783040639218
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang