Kalahari Lifestyle Lodge
- Kapasiteit: 88 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 178 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kalahari Lifestyle Lodge bied selfsorg-eenhede en kampeerverblyf op 'n veilige landgoed in Upington. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek na hierdie dorpie op die oewer van die Oranjerivier.
Verblyf word gebied in 12 kampeerplekke, 4 dubbelvilla's en 12 enkelvilla's. Die kampeerplekke het kragpunte, privaat badkamers en kombuisies. Die villa's het gemaklike beddens, privaat badkamers, linne, toegeruste kombuise en sitareas. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, gemeenskaplike swembaddens, 'n gimnasium, restaurante op die perseel, 'n winkel en 24 uur-sekuriteit. 'n Wasgoeddiens en karwasdiens is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mano Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 741
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 178 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Kalahari Lifestyle Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 88 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 178 Schroder Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang