Successfully reported
+33

Kalahari Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 South Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kalahari Lodge bied hartlike gasvryheid en gerief, geleë in 'n stil area aan die buitewyke van die dorp in Suidstraat. Die lodge is egter stapafstand van die sakearea en restaurante af.

Daar is 6 privaat selfsorg-eenhede elk met lugversorging en is goed toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, braaipan, breekware, eetgerei en kooktoebehore. Hulle het selfsorgkombuise met tee- en koffiemaakgeriewe asook beskuit en 3 graankosse. Braaitoerusting word ook voorsien. Die gerieflike eenhede is ingerig met dubbel- en enkelbeddens en het en suite-badkamers met baddens of storte. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien en alle beddens is toegerus met elektriese komberse en winterlakens gedurende die winter, asook 2 dik komberse vir daardie koue Karoo-aande. TV's met die Hotel Premium Package DStv-kanale is beskikbaar en gaste het privaat ingange en stoepe waar hulle kan ontspan en skemerkelkies geniet.

Braaipakke is op versoek beskikbaar vir diegene wat organiese Karoo-lamtjops en -wors wil geniet. Elke eenheid het 'n strykplank, strykyster, insekweerder en noodlampe. Haardroërs word op versoek voorsien en 'n wasgoeddiens is beskikbaar na 'n verblyf van 3 dae. Die hele kompleks is omhein, goed belig en het toesluitparkeerplek vir elke eenheid.

Die plaaslike museum huisves 'n verskeidenheid interessante stukke en gaste kan die interessante Corbelled House besoek. Carnarvon dien ook as die tuiste van MeerKAT, 'n radioteleskoop in aanbou in die Noord-Kaap in die poging om die vierkante kilometer-skikkingteleskoop teen Australië aan te bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 128

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 9 South Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 South Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb76d5892863696fd947e4cf98fa1e9a6e334b53d333b0dcf344687d8265ceee2ce0be32e770a4d02122d67df6526bcdb4be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 9 South Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -30.973294868308 22.131314277649
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang