Successfully reported

Kalahari Monate Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Lesley K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Everything was perfect for our needs. Could not have wished for a better location and accommodation. It was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Ek bly gereeld hier wanneer ek Upington toe gaan en sal elke keer weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Good. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenelde B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Nice stay, awesome nature. Enjoyed our stay. Full kitchen available. It's our second time we are staying here. Love the springbok and Kalahari view. Great place to switch off.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly, en ook die stilte en springbokke geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Ons slaap elke keer lekker rustig oor by Monate. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

This is a beautiful place for a family getaway. I will definitely be back. An amazing stay, good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Aangename verblyf oppad na Kgalagadi. Ons het heerlik gebly met goeie geriewe. Enigste negatief is dat niemand ons by ontvangs ingelig het dat krag af is nie. Ons moes bel om te vra. Geen alternatiewe vir krag om kos warm te maak of water te kook nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

John E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Rustig en stilte wat ek nodig het, maar tog ook lekker vir die kinders. Baie lekker stil en veilige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elsofé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R360, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3576773b95157025c5f0c0eca640259e9825fb4fd79b489da9afb71d91e9ec404a80159e0ca01d2a832b3169242b7efd5d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 R360 Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.380519177959 21.155956953598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang