Successfully reported

Khamkirri

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 323 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Elize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige, mooi en ontspanne atmosfeer. Baie mooi en gerieflike blyplek. Netjies en skoon. Ons het net opgegradeer na 'n tent met 'n badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ons is soos goeie vriende deur die Khamkirri span ontvang! Die verblyf en geriewe by die oord is uit die boonste rakke en die diens is werklik top-gehalte. Ons sal nie huiwer om Khamkirri aan te beveel nie en sal beslis weer wil teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

In the heart of nature. Fantastic location! Beautiful cycling trail. Good for bird watching. Close to Augrabies and Riemvasmaak for a day visit. Clean and everything works well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan V
1 nag
5.0
Sep 2025

Veilig, rustig, skoon, netjies, mooi. 10 uit 10. Diens is besonders en mense is baie vriendelik, mens voel gerus en veilig, alles is mooi versorg en skoon! Kan nie wag om weer terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calvin C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Top shelf service and friendliness. Absolutely brilliant stay, receiving 5-star service and hospitality from Khamkirri! We just loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mavrick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Besonders. Great oord en sal beslis weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Oasis - baie mooi en goeie geriewe. Was baie goeie ervaring! Vreeslik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld. Kuier altyd lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtig en lekker. Khamkirri is 'n mooi plek. Ons het in die tent gebly met die mooiste uitsig oor die Oranjerivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andri F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Uitstekend! Hierdie plek is 'n juweel. Die restaurant se kos is heerlik. Alles was netjies, elke ablusieblok, huisie en riviertent. Jy kan letterlik net jou klere bring as jy sou wou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Philippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 323

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 516
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 516
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 516
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 196 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Khamkirri, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9A6X4HB5oFzojAByGjW1ByK400kLFENGvcfM3cQzJphg5AxP1r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R516 per nag, vir 2 mense 323 5 1 5 Khamkirri Augrabies 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -28.650962275712 20.448150187836
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang