Kalahari Sands Gastehuis
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 142/1, Askham, 8814, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kalahari Sands Gastehuis is in Askham geleë en bied selfsorg-eenhede in 'n veilige omgewing.
Gaste het 'n keuse van lugversorgde eenhede; Khoi, Elna, TJ's 1-slaapkamer of TJ's 2-slaapkamer, Kliphuis, Bossie's, Betta's Magic Place, Lonkies en Wilna's. Elkeen van die eenhede is apart en privaat, en hulle is gemeubileer met enkel-, driekwart-, dubbel- of koningingrootte-beddens of 'n kombinasie daarvan. Die eenhede het ook privaat badkamers met storte in die meeste, terwyl die een badkamer 'n bad en 'n handstort het. Topgehalte linne en handdoeke word voorsien, asook elektriese komberse in die winter.
Al die eenhede is toegerus met mikrogolwe, yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die eenhede het 'n stoof, terwyl sommige 'n tweeplaatstoof het. TV's met hotelpakket DStv is beskikbaar. Elkeen van die eenhede het ook privaat braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir sommige eenhede, terwyl die ander parkeerplekke onder die bome het.
Etes sowel as wasgoeddiens is ook op versoek beskikbaar. Goedgemanierde troeteldiere is welkom op versoek.
'n Verskeidenheid voëls kan in die omgewing gesien word en is ideaal vir voëlkykers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hannetjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Plot 142/1, Askham, 8814, Noord-Kaap
- Gaste dink Kalahari Sands Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 142/1, Askham, 8814, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang