Successfully reported
+15

Kalahari Sands Safari Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Barrange, Kgalagadi District, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R20 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kalahari Sands Safari Lodge is 'n pragtige lodge in die Kgalagadi-distrik in Kuruman. Dit is ideaal vir 'n gesin of paartjie wat op soek is na 'n bosveldwegbreek.

Hierdie lodge bied 'n gesinstent vir 4 gaste of 4 tente vir 2 gaste en elke tent het lugversorging. Al die tente het 'n koninggrootte-bed en elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en japonne word voorsien. Daar is ook 'n buitestort.

Die gesinstent het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Langsaan is 'n etenstafel, kroeg en sitarea met 'n TV. Elke tent het 'n koffiestasie met 'n Nespresso-masjien. Gratis WiFi is in elke tent beskikbaar.

Buite elke tent is daar 'n privaat stoep met sitplek en pragtige uitsigte. 'n Gholfkarretjie is beskikbaar om gaste tussen die tent en hooflodge te vervoer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Bosstaproete
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar

Ligging

  • Farm Barrange, Kgalagadi District, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 20 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 20 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 20 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Barrange, Kgalagadi District, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3169e90390d2346479b4d822aa522cb0018894921a1fbeedd85848bc07f723d93b557e5ec43d8a09c070a5ee77e84beb4eb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R20 200 per nag, vir 2 mense Farm Barrange Kgalagadi District 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.13371017188 22.638359069824
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang