Successfully reported

Kalahari Trails Nature Reserve and Meerkat Sanctuary

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Tielman F
1 nag
5.0
Aug 2025

Gemaklike verblyf in die Kalahari. Gemaklike verblyf. Meerkatjies is pragtig en baie speels. Gemsbok wat smiddae kom water drink naby die huis, is 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Onvergeetlike belewenis. Basiese benodighede is netjies en skoon. Alleenstaande eenheid by 'n drinkplek vir verskeidenheid diere en voëls. Kan die plekkie beslis aanbeveel. Beslis kos vir die siel. Gaste diens was puik. Richard gee om vir sy gaste. Mareli en die meerkatjies is die hoogtepunt van die sanctuary.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld. Beste plek vir rus en vrede. Sal volgende keer 'n week bly. Met aankoms is ons vriendelik verwelkom. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons verblyf het ons verwagtinge oortref. Die chalet beskik oor die basiese benodighede, is netjies en skoon. Ideaal geleë en geisoleer met 'n drinkplekkie vir voëltjies en die ander diere. 'n Plekkie waar jy vir seker rus en vrede sal vind. Die meerkatjies is die hoogtepunt. Mareli is steeds die beste gids.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zbynek H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Nice. Stay in a spacious, stand-alone chalet just 30 minutes from the national park gate. Under the vast Kalahari sky, the experience is truly unforgettable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels V
1 nag
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Ek het 'n kamer bespreek en hul het ons in 'n huis gesit wat baie bedagsaam en gerieflik was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Dit was lekker om die meerkatte en ook springbokke en 'n gemsbok te sien. Baie rustige en lekker verblyf naby aan die Kgalagadi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marianette M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Goeie Kalahari vriendelikheid. Lekker naby aan Kgalagadi wat jou toelaat om die hele dag in die park te spandeer en dan so 40 km te ry om by Kalahari Trails te kom. Lekker warm stort en gemaklike bed na 'n dag in die kar en aand langs die braaivleisvuur. Dis naby die pad, maar daar is na donker feitlik geen verkeer op die pad nie - dus lekker rustig. Ons moes vroeg wikkel Upington toe vir 'n vlug, maar sou graag 'n bietjie wou kuier en in die winkel rondsnuffel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo & Alet P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Dit was andersins 'n heerlike ondervinding. Ons het heel gerieflik gebly, behalwe dat die foto's en beskrywing bietjie verwarrend is. Daar word nie duidelik gemeld dat die slaapkamer 'n en-suite badkamer het en dat die derde volwassene, wat in die leefvertrek slaap, deur die slaapkamer moet loop om by die badkamer uit te kom nie, en nog erger. Die badkamer word net afgesluit deur 'n gordyn en twee swaai kroegdeurtjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Fantasties. Dit was werklik 'n heerlike tyd. Baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Ontspannend. Heerlik rustig. 'n Paar goedjies wat instandhouding kort soos krane, maar ons het dit geniet daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Alpha, David Kruiper Municipality, Askham, 8814, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2OWI4ZmFhLWU0YTktNGVhMy05MThmLTM1MWExNzNmYjNlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 Farm Alpha David Kruiper Municipality 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 08:00-20:00 11:00 -26.773833333333 20.631666666667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang