Successfully reported
+18

Kalahari Water Holiday Farm

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Malanshoek Road, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Vanaf R630 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kalahari Water Holiday Farm is die ideale oornagplek in Keimoes. Die plaas is op die oewer van die Oranjerivier en bied 'n verskeidenheid aktiwiteite. Hierdie verblyf bied 'n rustieke selfsorgverblyf, perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Dit bied iets vir almal om te geniet, wat dit die ideale plek maak om die son te geniet en te ontspan.

Verblyf word gebied in 10 selfsorg-eenhede, 9 van die eenhede bied slaapplek aan 4 gaste. Elkeen van hierdie kamers het 'n dubbelbed óf enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Kampeerplekke is ook op die perseel beskikbaar.

Die verblyf het ook 'n lapa. Aktiwiteite wat op die perseel aangebied word, sluit swem, visvang, kanovaart, tubing, voëlkyk in. Verken 4x4-roetes, bergfietsry- en staproetes rondom en naby.Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Annemarie G
Saam met lewensmaat
5.0
Het 5 dae oorgeslaap. Het op die plaas gestap en kon ook 4x4 ry. Ja, dit was soos 'n tweede tuiste. Was baie stil en rustig. En Helena was baie behulp...
Sien meer
Sep 2025
Annemarie G
Saam met lewensmaat
5.0
Het 5 dae oorgeslaap. Het baie lekker gebly. Het soos 'n tweede tuiste gevoel. Gasvrou was baie behulpsaam. Sal beslis weet daar bly.
Aug 2025
Anna D
Saam met lewensmaat
5.0
Very quiet and safe. Quiet. Safe. Friendly people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Johnathan B
Gesin met klein kinders
5.0
Gasvry, rustig, puik ligging, uitstekende verblyf. Ek en my gesin het baie lekker gebly. Die eenhede is mooi, netjies en skoon. Die hele atmosfeer op ...
Sien meer
Jan 2025
Elzanna V
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspanne plek. Ons het baie lekker gebly daar, kinders het swembad vreeslik geniet. Lekker rustige en stil plekkie.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 7 Malanshoek Road, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kalahari Water Holiday Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Malanshoek Road, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP96199qalgIO79RA35hA0g40kCQhVuYyuGNO9L0UZ9Ysx1yDhO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 71 5 1 4 7 Malanshoek Road Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.717746018227 20.956174135208
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang