Successfully reported

Kalanderkloof Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

2 dae se rus-tigheid en afskakeling. Ons het baie lekker gebly: As jy wil afskakel van die wêreld (geen TV en min sein) en rustigheid soek, is hierdie 'n baie goeie opsie. Die huis is ten volle toegerus, genoeg hout vir die braaier is voorsien en dan is daar 'n heerlike stort met skuifdeur wat na buite oopmaak. Daar is net die 1 huisie en dus geen ander mense naby nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, hier kan jy ontspan en jou energie herlaai. Die cottage is in 'n ongelooflik mooi ligging geleë, dis prentjie mooi. Die verblyf is modern en baie gerieflik met 'n lieflike dek met loungers om te ontspan. 'n Plonspoel by die dek sal 'n fantastiese aanwins vir die cottage wees, maar dit vat niks weg van die ongelooflike verblyf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik Rudolf
Kalanderkloof Cottage
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is bly dat julle ook Kalanderkloof soos ons kon ervaar. 'n Plonspoel is definitief op die lys.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hendrik Rudolf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrington Road, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA897320960c12f455312a0e0fd677e6cf71c277aea500f6fc69fbc0f046ecffedc88f9c3ed96114ac484a2e22c42206bad895?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Barrington Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.980712 22.84635
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang