Kalinikta Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Ackermans Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kalinikta Accommodation is 'n bekoorlike selfsorg-eiendom in Aliwal-Noord. Die naam Kalinikta (Kalie-nieg-ta) is van Griekse oorsprong en vertaal na "Goeienag" in Engels en "Lekker slaap" in Afrikaans. Die eiendom is geleë in 'n pragtig opgeknapte ou huis, omskep in 'n rustige toevlugsoord.
Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede, elk ontwerp om gemak en ontspanning te bied. Elke eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die sitkamers het sitplek en 'n slim-TV met Netflix-toegang. Elke kombuis is volledig toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel. Gratis WiFi word voorsien.
Buiteluggeriewe vir elke eenheid sluit in braaigeriewe, 'n tuinruimte en 'n piekniektafel. Veilige parkering op die perseel word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Ackermans Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Ackermans Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang