Successfully reported
+14

Kaliva 605 Club Mykonos Resort & Casino

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kaliva 605 Club Mykonos Resort & Casino bied gehalteverblyf wat sentraal in Langebaan geleë is en ideaal vir 'n gesin van 4 is. Club Mykonos is ongeveer 120 km vanaf Kaapstad aan die Weskus naby verskeie winkels, restaurante en aktiwiteite geleë.

Kaliva 605 is op die eerste verdieping van die oord en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-woonstel se kombuis is met alles toegerus wat gaste vir selfsorgverblyf nodig sal kry. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale, insluitend Supersport 1, so gaste sal nie enige belangrike wedstryde misloop nie.

Kaliva spog met 'n asemrowende uitsig oor die marina en lei na 'n klein stoep met braaigeriewe.

Daar is verskeie aktiwiteite in die oord, insluitend 7 swembaddens. Een van die swembaddens is binnenshuis en verhit en daar is ook tennis- en muurbalbane, 'n gimnasium, 'n kinderoppasdiens en 'n speletjieskamer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Tania A
Saam met vriende
5.0
Was die lekkerste naweek van wegbreek. Ons het lekker gebly, dankie. Net 'n klein fout wat ek die laai oopmaak, toe toe staan ek met dit in my hand, m...
Sien meer
Jul 2025
Grizelda A
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik. Dit was 'n fantastiese akkommodasie. Ek was tevrede met alle fasiliteite.
Aug 2024
Karin L
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gerus, so baie om te doen vir tieners! Als wat jy nodig het, heerlik gebly. Die Kaliva is bo-op die restaurante, met 'n baie groot balkon en a...
Sien meer
Jan 2024
Belinda S
Gesin met tieners
4.8
Baie mooi oord en baie om te doen. Absolute waarde vir geld! Great oord met baie om jou besig te hou. Vriendelike en betrokke eienaar.
Feb 2025
Bernice S
Saam met lewensmaat
4.8
Reset. Loved it, convenience and great views from the balcony. Enjoyed our second time here.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaliva 605 Club Mykonos Resort & Casino het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53fcff7035831fb6ee05e2533a9d2543d7ac4b3ebeb55f4f394c065b1ffe514dd2fe4ad4611fbc206270ea8cc8db68f4b76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Mykonos Access Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -33.046239657612 18.041164495987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang