Successfully reported

Kameeldoring Camping

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 204 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Shaun D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rus vir jou siel. Baie goed toegeruste kamp en uitsig en sons ondergang ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Glamping in style. Ons het baie lekker gebly in die tent chalets. Eerste keer wat ons "glamp". Wat 'n lekker bederf. Alles is baie gerieflik ingerig. Ons het niks kortgekom nie. Baie gerieflik naby aan die Augrabies Watervalle. As ons ooit weer hierdie kant van die land sou kom, sal ons beslis weer hier sou wou bly. Beveel die plek sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zubi K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It was top class glamping and everything was provided. Beautiful location. It was beautiful, tranquil, clean, comfy and scenic. Would definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome! Al was dit in 'n chalet tent, was daar met niks afgeskeep hier nie. Wonderlike plek, alles goeie gehalte, sal enige tyd teruggaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ongelooflik rustig en netjies. Baie vriendelik ontvang. Die terrein is ongelooflik skoon en netjies. Hoor die visarende in die oggend. Tent was baie goed ingerig en het niks gekort. Probleem met gasgeyser gehad wat binne minute reggestel is. Puik, puik kliëntediens. Nie eers 'n kilometer van Augrabies se ingang af nie. Rustige atmosfeer, sal definitief hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ek sal weer daar oorslaap. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reuben G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Alles was skoon en goed toegerus. Dit was baie netjies en goed uitgelee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ons het baie lekker gekuier! Kameeldoring se tented huisies is pragtig, netjies en skoon. Die omgewing met die watergat voor is ook baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 232

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 425
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 425
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 425
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies Way, Augrabies, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAitIx9yVyV90JH44ZanE7nICyNymvZrNO3KtoRq68QZTCfjTOp8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R425 per nag, vir 2 mense 204 5 1 5 Augrabies Way Augrabies 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.623331369086 20.350651032252
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang