Successfully reported
+32

Kamen House

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83b Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 594 R1 730 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kamen House bied gerieflike selfsorgvakansieverblyf op 'n perseel wat uit 'n hoofhuis en 'n tuinkothuis bestaan. Ideaal geleë in die hartjie van Myburgh Park, Langebaan, kan dit 'n wonderlike opsie wees vir 'n gesinswegbreek aan die kus.

Hierdie eiendom kan altesaam 8 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers in die hoofhuis en 2 slaapkamers in die kothuis. In die hoofhuis is die hoofslaapkamer met 'n dubbelbed ingerig, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. In die kothuis is albei slaapkamers ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n volledige badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, asook 'n binnebraai-area met nog 'n etenstafel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis beskik ook oor sy eie leefarea met 'n lugversorgde kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Alle gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 63

Resensies 345

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 83b Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kamen House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 594
R 2 594 R 1 730
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 594
R 2 594 R 1 730
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 594
R 2 594 R 1 730
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83b Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fb0850c697996ca0ee3463f7c8ccc11c034a030b848e919f38c9d340e77691898ef4c6e03534852975d09ecf22ab2aab588?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 594 nouVanaf R1 729 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 83b Harpuisbos Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.103930030411 18.038639600594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang