Successfully reported

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 254 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Micheal P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties. Die cottages is baie gemaklik en die beddens is gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend toegerus en netjies. Alfred, die opsigter, baie behulpsaam. Het toe in Lukas gebly en nie Francis nie. Baie goeie verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-mart L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Comfortable and lovely. Lovely and comfortable. Attentive host and comfortable accommodation. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Kombuis is mooi en alles was daar. Ja, baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maxine T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Lovely, quiet stay. We had a lovely, quiet stay. Accommodation was well equipped and the kitchen was well supplied. No problems at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erns E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Gerieflike oornag stop baie naby aan die Namakwa Nasionale Park. Die yskas raas geweldig en kort 'n diens, die eierpan is so skeef getrek dat ons eerder 'n pot gebruik het en hulle kan gerus ten minste twee goedkoop 'Willy-glase' aanskaf aangesien die ander glase besonder klein is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Michell
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages
Dankie vir die terugvoer, Erns. Ons sal onmiddellik aandag gee aan die kommentaar gelewer.

Claudine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Pragtig en baie gerieflik! Baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Very relaxed and comfortable, fully equipped. Fantastic, peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Altyd 'n wenner. Baie lekker gebly, net jammer dat die dorpie so agteruit gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlike kuier in 'n stil dorp. Cosy Cottages is baie lekker akkommodasie en ek kan dit hoogs aanbeveel. Baie goeie lugversorgers het 'n stomende warm aand slaapbaar gemaak. En my gunsteling: ys in die yskas se vrieshok toe ek dit oopmaak! Op 'n sy noot: op pad terug van Namibië af was ons erg in die knyp met 'n persoonlike uitdaging. Ons het nie weer hier oorgeslaap nie, maar ek het uit desperaatheid gebel vir hulp omdat sy die enigste persoon was wat ek hier geken het. Sy het uit haar pad gegaan om ons te help. Baie, baie dankie - dit gee mens hoop dat daar nog welwillende mense soos jy is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michell Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 280

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 380
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 118 Jan Scholtz Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA364a4b48d9767c56d678806d0d9441b486ec7dc093f65549b2b232d2e3083693c60fb7cc2d24b039a53acd3c4f190b62c828?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 3 mense 254 5 1 5 118 Jan Scholtz Street Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.212270926217 17.930531421951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang