Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 118 Jan Scholtz Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Vanaf R1 380 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Kamieskroon Cozy Cottages is 'n bekoorlike eiendom in Kamieskroon en bied selfsorgverblyf net 67 km vanaf Springbok en 47 km vanaf Garies, wat dit die ideale bestemming maak vir besoekers wat die bloeiende veldblomme besigtig, of op pad is na Namibië.
Frances @ Kamieskroon Cozy Cottages het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskassie, 'n tweeplaat-konveksiestoof en oond, 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is en beskik oor 'n knus kaggel.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek op die perseel word aangebied. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, wildkyk, fietsry, bergfietsry en tennis in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michell Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 280
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 118 Jan Scholtz Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Gaste dink Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 118 Jan Scholtz Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang