Kamogelo Guest House
- Kapasiteit: 28 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 748 Kwena Drive, Unit 2, Mogwase, 0314, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kamogelo Guest House bied B&B en is in die dorpie Mogwase geleë. Die gastehuis is ideaal geleë sowat 16 km vanaf Sun City en binne 20 km vanaf die ingang na Pilanesberg Nasionale Park.
Verblyf by Kamogelo Guest House beskik oor 13 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word in die eetarea bedien, waar middagete en aandete vooraf gereël kan word teen 'n koste. Die gastehuis bied ook veilige parkeerplek vir voertuie. Die gastehuis is ook naby 'n paar kroeë, winkels en ongeveer 137 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Macky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 748 Kwena Drive, Unit 2, Mogwase, 0314, Noordwes
- Gaste dink Kamogelo Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 748 Kwena Drive, Unit 2, Mogwase, 0314, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang