Successfully reported
+24

Kanaal Kooi

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Mazurka Turn, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kanaal Kooi is 'n heerlike losstaande tuinkothuis met 'n privaat ingang, geleë in Upington's op die eienaar se erf. Dis die perfekte oornagplek vir 'n klein gesin of sakereisiger wat tussen bestemmings beweeg.

Dié eenheid het gemaklike slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en is toegerus met 'n bad en stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is goed toegerus met 'n induksieplaat, lugbraaier, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, koffiemasjien en wasmasjien. Gratis WiFi en 'n lessenaar is ook beskikbaar vir diegene wat gekoppel moet bly.

Gaste kan die buitebraaigeriewe in die tuin geniet, met veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging is uitstekend, naby Mediclinic, Kalahari Mall en Hoërskool Duineveld. Hoërskool Upington en die lughawe is net 'n entjie se ry van die eenheid af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Erika S
Saam met vriende
5.0
Ons het baie lekker daar gekuier. Sal weer daar oornag. Pragtige plek om te oornag. Alles netjies en skoon gewees. Vriendelike ontvangs gehad. Sal dit...
Sien meer
Aug 2025
Marlynn M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ontspanne verblyf. Bederf met Sherrie's en dadels van die omgewing. Waardeer die moeite wat gedoen is vir ons verblyf.
Aug 2025
Naas F
Saam met vriende
5.0
Pleasant. We enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Lara K
Gesin met tieners
5.0
Moet bly, gerieflike oornag in Upington! Kanaal Kooi was wonderlik, gerieflike oornag verblyf in Upington. Die eienaar het aan elke moontlike gerief g...
Sien meer
Jul 2025
Naas F
Saam met vriende
5.0
Pleasant. When we arrived it was cold, we asked for extra blankets which they supplied. We enjoyed our stay there, very quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 12 Mazurka Turn, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kanaal Kooi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Mazurka Turn, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44209f46e890264c743ad47bd1e52f57e1a88a1f4df0fdd3ad12c45a994861ef98215fd4f91a8b053f91ddb65484457b51f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 12 Mazurka Turn Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.440636422992 21.280729099754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang