Successfully reported

Kaneeltjie Woning

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Judy V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Mooi en rustig. Pragtige huis in stil woonbuurt. Het alles en nog meer wat nodig is. Het heerlik daar gebraai en gekuier saam kinders op universiteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Kaneeltjie Woning
Dis n groot lekkerte dat ons huis vir julle en jul kinders n plek van saamwees kon bied. Julle is baie welkom om weer hier te kuier!

Quintin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Will definitely stay there again. The area is quiet, which was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Kaneeltjie Woning
Looking forward!

Belinda C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Home away from home. It was an amazing 2 days - our only wish is that we had more time. From start to finish, we had everything we needed. Thank you very much, we will be back soon. Hope you found where I put the ceramic bowl and the placemats.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Kaneeltjie Woning
Thank you, Belinda. I found the bowl! Thank you for your beautiful comments about our home!

Arthur V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uit die boonste rakke! Uitstekende diens en verblyf, ligging fantasties, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Kaneeltjie Woning
Dankie, net jammer julle moes torter bly. Kom gerus weer!

Zander D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie netjiese woning en goeie ligging. Vir seker lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Kaneeltjie Woning
Dankie, hoop om julle weer in Stellenbosch te verwelkom!

Izak W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Sal beslis weer hier bly. Stunning plek met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Kaneeltjie Woning
Dankie, Izak! Ons hoop julle kom kuier gou weer!

Sonja K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

All we needed was there. Wonderful and pleasant. Nice scenery with the pool outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Kaneeltjie Woning
Bly jul troue was lekker, en nie besef Nollie plak ook daar aan die kant nie! Dankie dat jul sulke oulike gaste was!

Lucia D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Perfect group getaway with great amenities. This place was perfect for a group getaway—lots of space to sit and relax, and just a short drive from town. The house is fully equipped with everything you need, and the braai area and pool were definite highlights. We were really comfortable and would love to come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Kaneeltjie Woning
Thanks so much, I would love to have you back!

Garth H
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Exceeded all my expectations, I will stay here the next time I am in Stellenbosch. Exceeded all my expectations, I will stay here the next time I am in Stellenbosch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Kaneeltjie Woning
I'm so glad you enjoyed the house we also love! Hope to welcome you again sometime.

Gerhard N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netjies, rustig, huislik. Die woning was perfek geleë naby die Medi-Clinic, dit het alles gehad wat ons by die huis het. Karlien en Maggie het ons sommer tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Kaneeltjie Woning
Baie dankie, dit was 'n voorreg om jou lieflike gesin te huisves!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Kaneel Road, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fcc65ca4e0fafb6e4e5c55ea9260c1234c32cdec673f7bfa5780d325ff1d3d9f952370ac3c0d87bbd121766d7f7f494dfc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5) 12 5 1 5 13 Kaneel Road Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.94668905675 18.852468201865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang