Kaniek Guest Suite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Murdock Road, 2 Charlotte Victoria Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Kaniek Gastesuite is in Somerset-Wes, Kaapstad, geleë.
Die suite bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed. Die gedeelde badkamer het 'n stort en wasbak, met 'n aparte toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, Nespresso-masjien, yskas-vrieskas, ketel, stoofplaat, eetgerei en breekware. Die eetarea bied 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste en vloei na een van die stoepe met buitemeubels. Die kombuis vloei na 'n pragtige leeshoekie met 'n biblioteek en kaggel wat uitloop na die tweede stoep met buitemeubels.
Die suite bied veilige parkering, privaat toegang, 'n swembad en braaigeriewe op afspraak.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in stap, wynproe, strand toe gaan of plaaslike restaurante besoek. Jou gasvrou, Ann Baret, kan jou gids wees om 'n fantastiese ervaring te hê.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Murdock Road, 2 Charlotte Victoria Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Murdock Road, 2 Charlotte Victoria Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang