Kanon Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Kok Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kanon Guest House bied ideale oornagverblyf langs die N1 vir reisigers sonder fiemies en rugsakreisigers wat belangstel in die historiese besienswaardighede in en om Philippolis.
Ons het kamers vir enkelreisigers, paartjies en gesinne. Elke kamer het 'n waaier, verwarmer, 'n en suite-badkamer, en al die kamers het kombuisies.
Kanon Guest House is in die hartjie van die dorp, stapafstand van die winkels en restaurante af. Besoekers is mal oor die rus en vrede in die Vrystaat.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 119
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10 Kok Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
- Gaste dink Kanon Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Kok Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang