Successfully reported
+23

Kantonkel

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kantonkel is 'n selfsorg-vakansiehuis in Paternoster wat ideaal is vir gesinne en groepe vriende wat 'n rustige wegbreek by die see soek.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die 2 aparte badkamers het elk 'n bad en 'n stort of net 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die sitarea spog met sagte rusbanke, 'n TV met DStv-kanale en 'n kaggel. Die oopplankombuis het 'n etenstafel en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n stoep en 'n omheinde tuin met braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kantonkel is net 140 m vanaf die naaste strand en bied maklike toegang tot die sandstrande, plaaslike restaurante en winkels.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sophia B
Saam met vriende
5.0
Lovely and cosy. Loved our stay! Nice cosy house and it had all the things that were needed for our weekend away. Would certainly recom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Jenny W
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Very good and what one would expect of a seaside town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Ricardo W
Gesin met tieners
5.0
Will definitely return to this place. Great place to have your holiday at. Pet friendly and close to everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Nicky D
5.0
Fantastic time with family with everything you may need. Katonkel is a home away from home .
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Sakina F
5.0
Delightful. The stay was enjoyable; the accommodation was very good and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elske Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kantonkel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Strandloper Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d425489750129f514e2bd0e35463ab954b9e282e0c9d41e5221aa3e14807f391ad8643ee5485c32a8f2a951aaf0eaf17f52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 8 Strandloper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.8086607 17.8914384
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang