Successfully reported
+18

Kanyane Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jane Furse Main Road, Zone 3, Dithoeueng Village, Jane Furse, 1085, Limpopo
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kanyane Lodge bied gastekamers en is in die dorpie Jane Furse, in die Sekhukhune-distrik geleë. Die gastehuis is naby die taxistaanplek en 'n winkelsentrum geleë.

Verblyf by Kanyane Lodge word gebied in 8 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 'n koningingrootte-bed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Boonop het elke kamer 'n patio-area met 'n stoel.

Die lodge bied WiFi-internettoegang wat teen 'n koste beskikbaar is. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel. Kanyane Lodge is ook naby 'n paar restaurante en 7 minute se ry vanaf die Jane Furse Memorial Hospitaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jack Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Jane Furse Main Road, Zone 3, Dithoeueng Village, Jane Furse, 1085, Limpopo
  • Gaste dink Kanyane Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jane Furse Main Road, Zone 3, Dithoeueng Village, Jane Furse, 1085, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7eN6I01RTtbrCGVD8qfFoL5MlE3nudqG3blwPtaMJda3CIkyV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Jane Furse Main Road Zone 3, Dithoeueng Village 1085 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.753017209685 29.868544489145
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang