Successfully reported
+16

Kapokbossie

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kormorant Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 240 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kapokbossie is 'n ruim en smaakvol gemeubileerde vakansiehuis in Paternoster. Dit is slegs 50 m van die strand af geleë en dit kan 4 volwassenes en 2 kinders gerieflik akkommodeer.

Dié eenheid het 2 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die ander kamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n klein solder-area wat 2 kinders kan akkommodeer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër, 'n ingeboude kaggel en 'n braai. Die sitkamer-area is ruim en toegerus met 'n TV met DStv. Die sitkamer lei na die patio met braaigeriewe en stoepmeubels.

Kapokbossie beskik oor 1 toesluitmotorhuis en parkeerplek op die perseel.

Gratis WiFi is beskikbaar op die perseel. Daar is 'n omsetter vir beurtkrag.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Karina D
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Lekker ruim huis met baie lekker kuierstoep en kombuis met groot tafel. Huis baie goed toegerus en netjies.
Sep 2025
Sakkie O
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker, sal dit aan beveel. Sien sterre.
Aug 2025
Joanne L
5.0
A brilliant winter getaway place. We loved the location. The living areas were great, especially the kitchen. It had all the necessitie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Elnedene V
Gesin met tieners
5.0
Die huis is pragtig en ons het heerlik gekuier. Jy kan die see ook hoor! Diep lekker! Lieflike verblyf. Stapafstand van die see af en ons het glad nie...
Sien meer
Jul 2025
Rikus Van Zjl G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Uitstekende verblyf. Net soos voorgestel op foto's.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1903

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Kormorant Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kapokbossie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 240
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 240
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 240
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kormorant Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d698737eaeaa4dc5a477c7284ae7021f348bb92d1947cea84f18a1fe3967b672d3ec9a8098177fd398f050e61ab1909869d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 240 per nag (plek vir 6) 59 5 1 5 1 Kormorant Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808440989847 17.89387062192
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang