Karee Guesthouse
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 157 Van Der Bijl Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Karee Guesthouse is in Thabazimbi, Limpopo, geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf, sodat jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan kontak maak.
Die gastehuis bied 9 pragtig gemeubileerde kamers met lugversorging, elk toegerus met 'n TV met DStv-kanale, tesame met gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaiers en yskassies.
Buite het die eiendom 'n pragtige grasperk. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Antoinette
Francina ...
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 157 Van Der Bijl Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Karee Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 157 Van Der Bijl Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang